- Home
- Products
- USEFUL INFORMATION
- Blog
- About Us
- Contact Us
Loading the content... Loading depends on your connection speed!
WATTER WARMWATERTOESTEL MOET EK KOOP?
Daar is twee tipes gas warmwatertoestelle in Suid Afrika beskikbaar; Standaard Gas Waterverwarmers en ‘n Gevorderde Gas Warmwatertoestel (wat van geforseerde waaier bystand gebruik maak)
LET WEL: Ons verkoop slegs gevestigde en betroubare produkte wat volle diens en onderdele ondersteunings het.
STANDAARD GAS WATERVERWARMERS
Handelsname van gas Waterverwarmers wat tans op die Suid Afrikaanse mark bekrygbaar is sluit in Atlas, Bosch, Dewhot, Kexin, Delta en Kwikhot. Alle standaard Waterverwarmers, insluitende Bosch, word in China vervaardig.
Voordele van Standaard Gas Waterverwarmers:
Nadele van Standaard Gas Waterverwarmers:
Aanbeveelde Standaard Warmwatertoestel Groottes:
Gas Doeltreffendheid
Die groter standaard gas toestelle sal meer gas opgebruik as die kleiner toestelle. Oor die algemeen word die warmwaterkraan in die kombuis meer gebruik as enige ander kraan in die huis en dit is hieroor dat dit soms meer koste effektief en gas besparend is om vir die kombuis ‘n aparte 6l of 8l toestel te installer.
Gevorderde/Geforseerde Gas Warmwatertoestelle
Handelsname van Gevorderde Gas Toestelle wat in Suid Afrika beskikbaar is sluit in Paloma, Rinnai en Bosch. Paloma en Rinnai is al vir meer as 50jaar aan die gang en albei handelsname word in Japan vervaardig. Bosch warmwatertoestelle word in Duitsland ontwerp en in China vervaardig.
Voordele van Gevorderde Gas Toestelle:
Nadele van Gevorderde Gas Warmwatertoestelle:
Gas Gebruik Verduidelik
Gas gebruik word bereken deur ‘n warmwaterkraan so groot oop te draai as moontlike en die waterverwarmer so, vir ‘n volle uur te laat werk.
Standaard toestelle het nie elektroniese beheer funksies nie, daaroor kom all die gasbranders gelyktydig aan. Dit beteken dat hulle gasgebruik dieselfde is ten spyte van die hoeveelheid krane wat op een slag oop is.
Gevorderde/Geforseerde Gas warmwatertoestelle kan wel elektronies beheer word dus sal die aanvraag op warmwater die gasgebruik bepaal.
Belangrike kennisgewing
Die waarborg op gas toestelle is slegs geldig as die toestel geinstalleer is deur ‘n installeerder wat gekwalifiseer en gerigistreer is, en die installasie ooreenstem met die vervaardigers se instruksies. Om ‘n gekwalifiseerde installeerder in jou omgewing te vind kan daar op ons ‘Installations’ bladsy gekyk word.
Cookie | Duration | Description |
---|---|---|
cookielawinfo-checkbox-analytics | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Analytics". |
cookielawinfo-checkbox-functional | 11 months | The cookie is set by GDPR cookie consent to record the user consent for the cookies in the category "Functional". |
cookielawinfo-checkbox-necessary | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookies is used to store the user consent for the cookies in the category "Necessary". |
cookielawinfo-checkbox-others | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Other. |
cookielawinfo-checkbox-performance | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Performance". |
viewed_cookie_policy | 11 months | The cookie is set by the GDPR Cookie Consent plugin and is used to store whether or not user has consented to the use of cookies. It does not store any personal data. |